K’ster Original


K’ster Original

Hook:
It’s that K’ster original don’t get it twisted/
Luister and figure out just how I switch it/
K’ster original don’t get it twisted/
Luister ’n birtjie na daai K’ster se lidjie
It’s that K’ster original don’t get it twisted/
Luister and figure out just how I switch it/
K’ster original, luister and figure out
Luister ’n birtjie na daai K’ster se lidjie

V1
Aandag asseblief/ vandaag ek is hier/
Om graag ’n bietjie Afrikaans te praat met ’n beat/
Ek smaak om the whitie/ dan raak ek ’n bietjie/
Wakker daan later daan maak ek ’n liedjie/
Waag ’n bietjie met daai Pac and Biggie/ di hele daag
Speel daai mannetjie van die Noord-kaap se CD/ broer
Julle moet daai booitjie los/
hy raak warem en hy roer dit soos pooitjie kos/
plus ek is vuur warem/ daan krap ek soos skuur dradde/
daan staan ek soos muur palle/ ek is heltemal vuurtallig/
En hierdie jaar ek/ maak seker ek steel alles/
Volgende jaar dan gaan vat ek munste vuur Sama’s/ (mpts!)
Hiezit/ as ek omplomf dis sommer skierlik/
En as jy ombeskof is, ek gaan jou teen die muur drik/
Beweeg, ek gaan julle vir ’n huur rik/
Daan los ek julle babalaas net soos as jy a buur drink/

V2
Nou luister chap hier/ as julle nioe Afrikaans kan praat nie/
Wait for the next track anester julle gaan niks verstaan nie/
As as jy dit by sge gedoen, dit maak nie saak nie/
As jy nie van my kasie af nie jy gaan nie verstaan nie/
Soo bly still/ hiedie een is vir suiver K’sters/ jy raak duisling/
Probeer te hard om the luister/ is my skuld/
My tong is skerper as a spuiker/
dis hoekom jy ’n kpseer kry as jy aan my dink/
Is duidelik/ en die plan is om jou lyf te rik/ the way ek skit/
Almal het ’n blou oog op sy gesig/
Julle gaan uit vind hoe wild ’n K’ster is/
Ons kom maak klomp geraas soos ’n leeg uister blik/
Ek sukkel nie/ om daai luggem te laat wukkel nie/
’n splinter nuwe flow is al wat ek noodig vir sulke beat/
’n skifte iets/ en ek eek weet julle gaan dit geniet/
Alamal beweeg asof ek ’n geweer in die lug geskiet/

V3
Ek praat teveel/ maar ek is amper klaar is die laste een/
Dit klap harder as ’n baksteen op die kakkebeen/
Ek weet die res gaan probeer/ maar die les is klaar geleer/
Die vraag is wie die beste is, die antwoord is klaar gegee/
Al wat ek nodig is ’n potloot en stuk papier/ ek weet presies/
Watte noot om te druk soos ’n klafier/
Is dertien op hierdie/ wat klop soos ’n knop kierie/ totsiens
Ek los julle hier/ tot volgende keer/

  • Share/Bookmark